Address:   Home Page

Afrikaanse Wikipedia

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Spring na: navigasie, soek
Wikipedia
Tipe Wiki
Taal Afrikaans
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Outeur Die gemeenskap
Opgerig 16 November 2001
Status Aktief
URL http://af.wikipedia.org/

Die Afrikaanse Wikipedia is die Afrikaanse uitgawe van die Web-gebaseerde vrye-inhoud ensiklopedie Wikipedia ("vrye" verwys in hierdie geval na die kopielinkse lisensiëring van die projek). Die projek is op 16 November 2001 begin en dit was die 11de Wikipedia om geskep te word.[1] Op 29 Desember is die 9 000ste artikel, Fleur-de-lis geskep. [2] Dit is die 78ste grootste Wikipedia volgens aantal artikels. Benewens Suid-Afrika word die Afrikaanse Wikipedia gebruik en instand gehou deur gebruikers in Nederland, België en elders.[3]

[wysig] Mylpale

Volgens statistieke[4] is die volgende mylpale deur die Afrikaanse Wikipedia behaal:

  • Eerste artikel = November 2001
  • 50 artikels = Augustus 2002
  • 100 artikels = April 2003
  • 250 artikels = Augustus 2003
  • 500 artikels = November 2003
  • 1 000 artikels = Januarie 2004
  • 2 500 artikels = Maart 2004
  • 5 000 artikels = Maart 2006
  • 10 000 artikels = Junie 2008

[wysig] Verwysings


[wysig] Eksterne skakels


{{{beeld_links}}} Wikimedia Stigting {{{beeld_regs}}}

Projekte: Broeikas - Commons - Meta-Wiki - Wikibooks - Wikinews - Wikipedia - Wikiquote - Wikisource - Wikispecies - WikiWoordeboek - Wikiversity

Wikipedias: Afrikaans - Duits - Engels - Frans - Italiaans - Japan - Nederlands - Pools

Sien ook: Wiki - MediaWiki

Your Ad Here