1968
vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
| 1968 |
|
◄ | 19de eeu | ◄ 20ste eeu ► | 21ste eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1963 | 1964 | 1965 | 1966 | 1967 | ◄ 1968 ► | 1969 | 1970 | 1971 | 1972 | 1973 | ► | ► ► |
|
||||||||||||||||||||||||
[wysig] Gebeure
- 30 Januarie - In die Viëtnamoorlog, stuur Viet Cong magte die Tết Offensief op Viëtnamese Nuwejaarsdag (Tet) van stapel.
- 31 Januarie - Nauru verkry onafhanklikheid.
- 24 Februarie - Die Randse Afrikaanse Universiteit in Johannesburg word amptelik geopen.
- 16 Maart - My Lai menseslagting in Viëtnam.
- 4 April - Apollo 6 word gelanseer.
- 23 April - Die Verenigde Koninkryk produseer hul eerste desimale munte.
- 6 Junie- Senator Robert F. Kennedy sterf in 'n sluipmoord aanval deur Sirhan Sirhan.
- 1 Julie - Die kernsperverdrag word geteken.
- 25 Julie - Pous Paulus VI se sewende en laaste ensikliek, Humanae Vitae, word vrygestel.
- 5 November - Richard Nixon wen die Amerikaanse presidentsverkiesing.
- 27 Desember - Die Amerikaanse ruimtetuig Apollo 8 voer die eerste bemande omwenteling van die Maan uit.
- Bouwerk begin aan die Hillbrow-toring in Johannesburg.
[wysig] Geboortes
- 5 Augustus - Marine Le Pen, Franse politikus
[wysig] Sterftes
- 4 April - Dr. Martin Luther King Jr., burgerregte aktivis, geskiet in 'n sluipmoord by die Lorraine Motel in Memphis, Tennessee, VSA.
- 7 April - Jim Clark, renjaer.
- Edna Ferber, skrywer (* 15 Augustus 1885).
- Lev Davidovich Landau, Russiese fisikus (* 22 Januarie 1908).